GRATIS KWOTASIE    0800 237 496  

Bergingsgeriewe deur Afriworld Meubelvervoer


Verhuis u en weet u nie wat om met ekstra besittings te doen nie? Het u ‘n plek nodig om u items veilig te stoor tydens ’n kantoorskuif? Moet dan nie verder soek as by Afriworld Meubelvervoer nie. Wat ook al die rede is waarom u stoorplek benodig, ons sal u voorsien van veilige en skoon selfstooreenhede wat aangepas is om aan u behoeftes te voldoen.

Afriworld Meubelvervoer bestuur 'n 2 000 m² pakhuis en sal verseker dat u huishoudelike of kantooritems veilig en in ’n goeie toestand sal bly terwyl die reëlings vir u nuwe huis of kantoor getref word.

Ons wil hê dat u gerus moet wees omdat u besittings by ons gestoor word. Dit ons wens en ons trots om die beste en mees bekostigbare storingsdiens vir u huishoudelike of kantooritems te bied. Ons bied vriendelike en kundige advies; dus, vra gerus as u enigiets oor berging wil weet!

Stoor al u items en herinneringe met gemoedsrus, vir slegs R600 per maand. Kontak ons vir meer inligting, en laat ons u waardevolle besittings namens u oppas.

 

Bergingsgeriewe in Kimberley

Bergingsgeriewe in Kimberley

Bergingsgeriewe in Kimberley

Bergingsgeriewe in Kimberley

Bergingsgeriewe in Kimberley

Bergingsgeriewe in Kimberley

Bergingsgeriewe in Kimberley

Bergingsgeriewe in Kimberley

Bergingsgeriewe in Kimberley

 

© Copyright Afriworld Meubelvervoer 2018. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Afriworld Meubelvervoer.